Transcript .ppt
Weeklikse verkenningstabel vir Tabak (Aantal geïnfesteerde plante / lokaliteit) BOLWURM LARWES BOLWURM EIERS 5 10 PLANTLUIS BLAARMYNER TABAKSLAK KEWERS 10 - TABAKSLAK LARWES LACEWORM PLANT SIEKTES Witroes 20 lokaliteite x 5 plante = 100 plante PLAAG Datum:………………… Land:………………….. Verkenner:……………. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Totaal Drempel 2 Nota: Ondersoek 100 plante / land van 1 tot 5 hektaar op ‘n weeklikse basis. Moniteer 20 lokaliteite in elke land, 5 plante per lokaliteit volgens ‘n erkende verkenningspatroon regoor die land. Verhoed kant effekte; eerste lokaliteit 10 meter in die land. Ondersoek die hele plant deeglik bo en onderkant van die blare. 5 10 5