Transcript File
So maak mens: Algemene vrae oor enige iets in die Bybel. Gee net eenvoudig die regte antwoord. Eerste hand op, kry die eerste kans om die antwoord te gee. As daardie groep se antwoord verkeerd is, gaan ons die volgende groep vra wat hulle hande opgesteek het. Elke vraag tel een punt, ongeag die hoeveelheid name, of woorde wat genoem moet word. Algemene Bybelkennis 1. Op watter dag is die plante geskep? Dag 3 2. Wie se raad is verydel toe hy vir Absalom wou raad gee? Agitofel – 2 Samuel 17:14 3. Watter gemeente se ouderlinge het Paulus besoek net voordat hy na Jerusalem toe vertrek het om verslag vir die gemeente in Jerusalem te bring oor sy werk onder die heidene? Efese – Handelinge 20 en 21 4. Watter plek het 12 fonteine en 70 palmbome gehad? Elim – Eksodus 15:27 5. Wanneer sy hardloop (met haar vlerke omhoog), lag sy die perd en sy ruiter uit. Wie is dit? Die volstruis – Job 39:21 6. Wat was Kajafas se skoonpa se naam? Annas – Johannes 18:13 7. As daar in Tirus en Sidon die wonderdade gedoen is, wat in hierdie twee dorpe gedoen is, sou hulle hulle lankal in sak en as bekeer het. Watter twee dorpe is dit? Gorasin en Betsaida – Matteus 11:21 8. Wat was die name van Adam en Eva se seuns? Kain, Abel en Set – Genesis 4:2 en 25 9. Watter seemonster het God gemaak as sy speelding? Leviatan – Psalm 104:26 10. Watter Fariseër het eenkeer in die aand na Jesus toe gegaan? Nikodemus – Johannes 3:1 11) Watter Rigter was linkshandig? Ehud (Rigters 3:15) 12) Waarmee het die Here vir Resin en Peka vergelyk in Jesaja 7:4? Twee stukke brandhout. 13) Op watter berg het Elia die Baälprofete uitgedaag in 1 Konings 18? Berg Karmel So maak mens: Elke keer word daar gevra: wie was... se pa OF wie was... se seun? Daar word elke keer vier opsies gegee. Gee die regte een. Eerste hand op, kry eerste `n beurt. Elke antwoord tel een punt – waar daar dus twee antwoorde gegee moet word, tel die vraag twee punte. 1. Wie was Moses se pa? Merari Amram Korag Reüel Amram Eksodus 6:19 2. Wie was Sebedeus se seuns? Petrus en Andreas, Honfi en Pinehas, Jakobus en Johannes of Bildad en Elihu. Jakobus en Johannes Matteus 4:21 3. Wie was Sem, Gam en Jafet se pa? Noag, Agan, Dawid, Salomo Noag Genesis 6:10 4. Watter twee seuns is nie seuns van Jakob nie? Gad, Efraim, Manasse, Issaskar Efraim en Manasse Genesis 48:1 5. Wie was Samuel se pa? Elkana, Efraim, Boas, Elimelek Elkana 1 Samuel 1:19-20 6. Wie was koning Asa se seun? Josafat, Abia, Hiskia, Manasse Josafat 2 Kronieke 17:1 7) Wie was Hofni en Pinehas se pa? Eli, Elia, Elisa, Elkana Eli 1 Samuel 2:34 8) Wie was Abraham se pa? Tera, Abimelek, Amram, Isak Tera Genesis 11:31 9) Wie was Metusalag se seun? Mahalalel Jetro Lameg Henog Lameg (Genesis 5:25) 10) Wie was Obed se pa? Isai Boas Elimelek Peres Boas (Rut 4:21) So maak mens: By elke vraag is daar vier name, diere of enige ander voorwerp. Een van hulle pas of pas nie... Watter een is dit??? Elke regte antwoord, kry een punt. 1. Hoe is die son as hy opkom? A) Soos `n bruidegom uit sy slaapkamer, B) `n Ruiter op sy oorlogsperd, C) `n Leeu met sy prooi, D) `n Koning met sy weermag by hom A) Psalm 19:6 2. Watter een van hierdie name was nie `n stamgebied in Israel nie? A) Juda, B) Issaskar, C) Efraim, D) Levi D) Numeri 3 3. Watter wonderwerk het Jesus in Kana gedoen? A) Brood en vissies vermeerder, B) Die water in wyn verander, C) `n Blinde laat sien, D) `n Bose gees uitgedryf B) Johannes 2:1-12 4. Watter een van hierdie riviere het nie deur die tuin van Eden gevloei nie? A) Tigris, B) Eufraat, C) Pison, D) Parpar D) Genesis 2:11-15 5. Watter see word nie in die Bybel genoem nie? A) Die Middelandse See, B) Die Skelfsee, C) Die Swart see, D) Die Rooi see. C) 6. Watter een van hierdie vier berge is nie in Israel nie? A) Sion, B) Karmel, C) Nebo, D) Hermon C) Deuteronomium 34 7. Watter een van hierdie vier dinge stap nie statig nie, terwyl die ander drie doen? A)`n Bokram, B) `n Leeu, C) `n Spoghaan of D) `n Oorlogsperd D) Spreuke 30:29-31 8) Watter een van hierdie vier was nie een van Jesus se twaalf dissipels nie? A) Matteus, B) Mattias, C) Simon, D) Taddeus B) Matteus 10:1-4 9) Watter een van hierdie vier het sy hand in Jesus se sy gesteek na Jesus se opstanding? A) Tomas, B) Petrus, C) Johannes, D) Jakobus A) Johannes 20:26-31 10) Watter een van hierdie vier goed het nie baie wysheid nie, terwyl die ander drie wel het? A) Geitjie, B) Skerpioen, C) Miere of D) Dassies B) Spreuke 30:24-28 11) Watter een van hierdie vier wonders het Jesus nie gedoen nie? a) Wek Lasarus uit die dood op; b) Genees `n man by die tempelpoort van die Mooipoort; c) Genees `n man met `n gebreklike hand; d) Genees `n man met `n velsiekte. B) Handelinge 3:2 12) Watter een van hierdie vier gemeentes in Openbaring is nie vermaan nie? a) Pergamum b) Tiatira c) Filadelfia d) Laodisea C) Openbaring 3:7-13 So maak mens: Elke raaisel gee `n leidraad na `n naam of dier in die Bybel. Moenie bekommer oor spelling nie...vra eerder hoe die woord klink! Dalk `n bietjie soet, dalk `n bietjie stout, maar dit sal jou by die antwoord uitkry! Ontsyfer hierdie raaiseltjie eerste, gee die regte antwoord en jou span is een punt ryker! Voorbeeld: Raaisel: Moenie hier kerm en kla nie... Antwoord: Daniël. 1. Die man wat deur die vis uitgespoeg is lê op die strand en brand in die son. Jonatan 2. Gewoontlik melk mens haar, maar waar sy nou is gaan dit bietjie moeilik wees. Seekoei 3. Lê daarop terwyl jy daardie grond gereedmaak om eendag te oes. Betsaida 4. Hierdie manlike beeste is gevlek... Kolosse 5. Verstaan jy dat jou snoetjie koud kry? Onesimus 6. Maak só wanneer daardie skip seergekry het Damaskus 7. Die Oosterse oefening wat jy op `n slaapplek doen. Jogabed 8. Hierdie rydier is nie baie fluks nie.... Luiperd 9. Die moederlike songod is baie bitter. Mara 10. Ontspan so bietjie, die knaagdier kielie die manlike bees hiermee... Ahasveros 11. Jy wonder oor die geslag van die manlike bokkie ... Amram 12. Hierdie kasie gaan darem maar baie lekker saam met koekies en soetrissie-sous. Filadelfia 13. Uiteindelik! Hierdie dames kledingstuk pas darem maar mooi oor hierdie varkboudjie! Abraham So maak mens.... Hier word elke keer `n paar woorde van `n vers gegee.... Maak die res van die vers klaar en jou span is dalk net `n punt ryker! 1. “Bid.....” (1 Tessalonisense 5:17) “...gedurig” 2. “Die offer wat U wil hê, o God, is...” (Psalm 51:19) “...verootmoediging: U sal `n hart vol ootmoed en berou nie gering ag nie, o God.” 3. “Vir My kan jy nie sien nie, want...” (Eksodus 33:20). “...geen mens kan My sien en bly lewe nie.” 4. “In die begin...” (Genesis 1:1) “... het God die hemel en die aarde geskep. “ 5. “Loof die Here, want Hy is goed...” (Psalm 136:1) “Aan sy liefde is daar geen einde nie.” 6. “Ek is die Here jou God wat...” (Eksodus 20:2) “... jou uit Egipte, uit die plek van slawerny bevry het. ” 7. “Here, ons Here, hoe...” (Psalm 8:2) “... wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!” 8. “Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte...(Romeine 8:38-39) “... of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. ” 9. “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat...” (Johannes 3:16) “dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. ” 10. “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels:... (Matteus 28:19) “... doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees... ” 11. “Die hele volk was hulle goedgesind..., by die gemeente gevoeg.” (Handl. 2:47) “...En die Here het elke dag mense wat gered word...” 12. “Maar hoe kan Ek jou prysgee, Efraim? Hoe kan Ek jou laat vaar, Israel? Hoe kan Ek jou vernietig soos Adma, met jou maak soos met Sebojim? Ek kan....” (Hosea 11:8) “...dit nie oor my hart kry nie. My liefde brand te sterk.” So maak mens.... Hier word elke keer `n foto gegee van `n voorwerp, dorp, plek of berg in die Bybel.... Met elke foto sal daar ook `n leidraad gegee word om dit net so `n bietjie makliker te maak. Identifiseer hierdie voorwerp, dorp, plek of berg en jou span is dalk net `n punt ryker! Die lampe se brandstof is met hierdie stuk gereedskap gemaak. Olyfpers Die vrug van hierdie Palmspesie was `n belangrike voedselbron vir die Israeliete Dadelpalm Hierdie stuk gereedskap word gebruik om klei mee te vorm. Pottebakkerswiel In die omgewing van hierdie dorp gaan die finale oorwinning behaal word. Megiddo Die Koragiete het op hierdie berg gesit toe hulle Psalm 42 gedig het. Berg Hermon `n Bossie hiervan is gebruik om die bloed van die paaslam aan die deurkosyne te smeer. Hisop Ongetroudes het hierheen gekom om mekaar te ontmoet - `n Bybelse “chatroom”! `n Put In hierdie plek is daar op die Sabbat bymekaar gekom. Sinagoge Jesus het in die omgewing van hierdie dorp vir sy dissipels gevra: “Maar julle...wie, sê julle, is Ek?” Die omgewing van Seserea-Filippi. Hier word die kaf van die koring geskei. `n Dorsvloer Moses het in Eksodus 26 en verder duidelike voorskrifte gekry hoe om dit te maak. Die Tabernakel. Die tempel was op hiedie berg gebou. Vandag staan “The Dome on the Rock” hierso. Sion. Heelwat oorloë is in hierdie vlakte gevoer in die tyd van die Rigters. Jisreël So maak mens.... Elke skyfie bevat `n reël of reëls uit die Psalms of Skrifberyming in die Psalmboek. Hierdie reël of reëls kan uit enige vers van `n betrokke Psalm of Skrifberyming kom. Identifiseer die Psalm of Skrifberyming en jou span kry `n punt. Sing hierdie Psalm of Skrifberyming en jou span kry 1 bonus punt! “U het, o HEER, wat troon oor alle dinge, uit kindertaal en stem van suigelinge u mag gegrond, sodat die mens moet swyg wat, hoog van hart, uit wraakbegeerte dreig.” Psalm 8 “Geseënd sy bo alle dinge Die eewge God en Vader! Hy het in die hemel seëninge vir ons in Christus toeberei...” Skrifberyming 1-1/24 “Wat leef in water en op land verwag hul spyse uit u hand. Ontsluit u dit, hul word verkwik; hou U dit toe, hul word verskrik;” Psalm 104 “Laat ons met ontsag Hom noem, in ons lied die Here roem.” Psalm 110 “U Naam, o Heer, so hoog in heerlikheid, wil ek verhef vir ewig en altyd; U Koningseer wat alle krone oorstraal, Wil ek verhoog in onvermoeide taal.” Psalm 145 “Wie’s die man wat hier benede In Gods vrees sy weg wil gaan? God sal self sy wank’le skrede Voortlei in die regte baan. Al wat goed is, sal Gods hand hom in stilheid laat verwerwe; En die lank beloofde land sal sy nageslag beërwe.” Psalm 25 “...Wees wys en dapper, sterk en moedig, - Steeds toegewy aan God se werk, Standvastig, onbeweeglik sterk, Vol ywer, altyd meer oorvloedig-” Skrifberyming 14-1 “Die mossie vind `n huis, o Heer, die swaeltjies lê in nessies neer; en ek vind rus by u altare, waar U vir my `n woning maak en U, my Koning, my bewaak...” Psalm 84 “Ere aan God, ere aan God in die hoogste, in die hoogste, in die hoogste! Vrede op aarde, vrede op aarde in die mense `n welbehae.” Skrifberyming 4-6 “Laat Sions berg weerklink van vreug! Laat Juda’s dogters hul verheug, omdat Gods oordeel hul verbly het – dié oordeel wat sy volk bevry het...” Psalm 48 “Daar sal in dié heiligdom niemand wat die kwaad bedrywe, ooit of immer binnekom. Hul van wie die naam geskrywe in die Lewensboek sal staan, hulle sal daar binnegaan” Skrifberyming 18-7/45 “Salig wie in hul opregtheid wandel in die Heer se wet, wie Hom soek van ganser harte en op sy getuig’nis let. Salig dié wat in hul wandel nie op onregspaaie gaan, maar wil wandel op die weë in Gods wet vir hul gebaan.” Psalm 119 “Enigste Here, enkele Wese, ons glo in U met ons hele hart. Heerlik bely ons, vry-uit getuig ons: U is vir ewig God en Heer.” Skrifberyming 12-3 So maak mens.... Elke skyfie bevat `n leidraad na een van die boeke in die Bybel – Ou Testament of Nuwe Testament. Hierdie leidraad kan gaan oor die naam van die boek óf oor die inhoud van die boek. Identifiseer die boek en jou span kry `n punt. Johannes het die boodskap van hierdie boek ontvang toe hy op die eiland Patmos `n gevangene was. Die Openbaring aan Johannes Die eerste gedeelte van hierdie boek in die Ou Testament bevat die geslagregister van Israel en Juda. 1 Kronieke Hierdie briewe het Paulus aan sy “probleemgemeente” geskryf. Korintiërs In die laaste gedeelte van hierdie Bybelboek maak die Here Homself aan `n persoon bekend deur Hom te wys na die grootheid van die skepping en dat Hy dit alles gemaak het. Job Hierdie Bybelboek is sekerlik die mees romantiese boek in die Bybel en die Joodse seuns het heel laaste die inhoud van hierdie Bybelboek geleer. Hooglied Hierdie Bybelboek se naam beteken letterlik “Die tweede wet”. Deuteronomium Dawid het die meerderheid van hierdie Boek geskryf. Psalms Salomo het die oorgrote meerderheid van hierdie Boek geskryf. Spreuke Hierdie dokter se naam is ook die naam van hierdie Boek en hy het ook nog `n ander boek geskryf. Wat is die name van hierdie twee boeke vir 2 punte? Die Evangelie volgens Lukas en Handelinge Hierdie profeet was `n boer en die boek met die boodskap, wat hy moes bring, is na hom vernoem. Amos So maak mens.... Elke skyfie bevat `n mengelmoes van die letters van `n naam in die Bybel. Hierdie mengelmoes kom in `n mengelmoes van verskillende vorms. Identifiseer die naam en jou span kry `n punt. J A R S L E U M E Jerusalem M S U E A L G T A Metusalag A E O B L N I E B Babelonië M D R O G A E I Mordegai S J O B M E I Sebojim R E S s A L B T A Beltsasar L G I A A E M L Gamaliël N B K U A S R E D N E A Nebukadnesar R L B B E S A B U E R Serubbabel A I L L A E G E D R K E Klaagliedere B •L •E B •A •A •R •U J Jerubbaäl K G T E E R I A O Koragiete So maak mens.... Elke skyfie bevat vier verskillende name, gelykenisse of gebeure. Hierdie verskillende name, gelykenisse of gebeure is egter deurmekaar en moet in die regte volgorde geplaas word. Plaas hierdie vier verskillende name, gelykenisse of gebeure eerste in die regte volgorde en jou span is `n punt ryker! Ehud Simson Samgar Gideon Ehud Samgar Gideon Simson Paddas Water-in-bloed Sprinkane Muggies Water-in-bloed Paddas Muggies Sprinkane Nehemia Obadja Ester Daniël Nehemia Ester Daniël Obadja Son, maan, sterre Visse Plante en vrugtebome Diere Plante en vrugtebome Son, maan, sterre Visse Diere Die gelykenis van die goue munstukkie. Die gelykenis van die oneerlike bestuurder. Die gelykenis van die goeie pa/verlore seun. Die gelykenis van die ryk dwaas. Die gelykenis van die ryk dwaas. Die gelykenis van die goeie pa/verlore seun. Die gelykenis van die oneerlike bestuurder. Die gelykenis van die goue muntstukke. Smirna Laodisea Filadelfia Tiatira Smirna Tiatira Filadelfia Laodisea Joahas Rehabeam Manasse Hiskia Rehabeam Hiskia Manasse Joahas Filemon Efesiërs Hebreërs Titus Efesiërs Titus Filemon Hebreërs Dawid Mahalalel Bileam Debora Mahalalel Bileam Debora Dawid Maria Jesus Christus Johannes die dissipel Johannes die Doper Maria Johannes die Doper Jesus Christus Johannes die dissipel Menahem Ahasia Jehu Omri Omri Ahasia Jehu Menahem Serubbabel Peres en Serag Elihud Abraham Abraham Peres en Serag Serubbabel Elihud So maak mens.... Elke skyfie bevat `n vers of `n gedeelte van `n vers waarvan die woorde geskommel is. Plaas die woorde in die regte volgorde om sodoende die regte vertaling van die vers te kry. Ontsyfer hierdie mengelmoes van woorde eerste en jou span is `n punt ryker! Israeliete Here het gedoen het Here in die oë van verkeerd die wat die hulle is die God hulle die Baäls en vergeet die pale gedien en gewyde. Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hulle het die Here hulle God vergeet en die Baäls en die gewyde pale gedien. (Rigters 3:7) Ek waarvandaan vir kyk sal op my na daar hulp berge die daar kom? “Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom?” (Psalm 121:1) Want is dit wat God in Christus Jesus wees alle in omstandighede van dankbaar verwag julle. “Wees in alle omstandighede dankbar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” 1 Tessalonisense 5:18 Die Hom wat God waarheid en in aanbid Gees Gees is dié en aanbid deur die moet Hom. “God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid.” Johannes 4:24 Wonderbaar Here Here ons Naam u is oor aarde die hele hoe hoe hemelruim alles U wat geplaas in het die glansryk. “Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!” Psalm 8:2 Liefgehad die wat sal het God wêreld so enigste gegee het Hy sy in sodat Seun verlore glo nie nie ewige maar die hê sal Hom lewe dié gaan dat. “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.” Johannes 3:16 Verlosser my en Rots my Here wees aanneemlik U vir tog dink ek wat en sê ek wat mag. “Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser.” Psalm 19:15 Nie herder my ek kort die kom Here niks is. “Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.” Psalm 23:1 God God in daar was Woord en Woord by begin was was self en die Woord die die die. “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.” Johannes 1:1 Here die loof goed Hy is want liefde einde aan sy is geen daar nie. “Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie.” Psalm 136:1 Getuig sê kom kom ja amen Jesus Here alles Hy dit wat. Here Jesus almal by genade die die van wees van. Hy wat dit alles getuig , sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus! Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.” Openbaring 22:20-21