Transcript Document
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis ONS VISIE Ons omgee maak ’n verskil aan môre ONS MISSIE In navolging van Christus is Huis van Heerde verbind tot omvattende versorging, ontwikkeling en ondersteuning van kinders en gesinne. Ons doen dit deur goed opgeleide personeel, professionele dienste en vennootskappe met ander rolspelers tot opbou van gemeenskappe. • Groot griep van 1918 • Baie kinders is wees en sonder versorging • NG Kerk bou kinderhuis • Huisves aanvanklik net dogters • Hoërskoolopleiding eers in die jare veertig • Mettertyd meer sorgbehoewende kinders • Tans min werklike “weeskinders” in Huis van Heerde ONS KINDERS KOM MEESTAL VAN … Piketberg Porterville Moorreesburg Riebeek-Wes Darling Vredenburg Koringberg HUIS VAN HEERDE Yzerfontein Velddrif Hopefield Riebeek Kasteel Saldanha Malmesbury St Helenabaai Verwaarlosing weens alkohol/middel misbruik Seksuele molestering Hoofredes waarom kinders sorgbehoewend verklaar word: Fisiese mishandeling deur primêre versorger Dood van primêre versorger Ander Ander behoeftes: • Gebrek aan dissipline en basiese lewensvaardighede • Onbeheerbare gedrag, aggressie, skolastiese agterstande en leerprobleme • Swak ouerskapsvaardighede • ’n Gebrek aan alternatiewe versorging Personeel en kinders 50 sorgbehoewende kinders 4 huisies 4 kinderversorgers Is soos ’n groot huisgesin Hou saam huisgodsdiens Woon die plaaslike skole, kerke en kleuterskole by tensy hulle spesiale leerbehoeftes het. Gebrek aan fondse vir volhoubaarheid. Bestuurspan: Bestuurder, Maatskaplike werker en Senior kinderversorger. Watter dienste lewer ons? Fisiese versorging Mediese versorging Terapeutiese dienste Geestelike versorging Skoolopleiding Indiensopleiding Gesinskonferensies Naweek- en vakansie keuring en plasing Netwerking en skakeling Bemarking en fondswerwing VAKANSIE-OUERS Ontvang kinders oor naweke en vakansies Normale huishouding Rolmodelle GEMEENSKAPSBETROKKENHEID Ons ontvang wonderlike hulp van: Die gemeenskap van Moorreesburg Ander omringende gemeenskappe Die kerke Ander organisasies Die boerderygemeenskapppe WAT KAN U DOEN? Bid asseblief vir: Kinders in nood en dié wat by ons versorg word. Kinderversorgers en ander personeel wat met die kinders werk. U kan aanmeld as vrywilliger om ons te help met naweekversorging, vervoer, studiehulp, vryetydsbesteding en funksies. U kan ’n finansiële bydrae direk in ons bankrekening inbetaal: Rekeninghouer: Huis van Heerde Bank: Nedbank Tak: Business Swartland Takkode: 128-505 Tjekrekeningnommer: 1285043324 Besoek ons, skakel ons, of skryf vir ons by: Huis van Heerde Kinderhuis Tuinstraat 28 Posbus 31 Moorreesburg 7310 Telefoon: 022-433-1042 Die volgende is altyd welkom: Kontant Erflatings Kruideniersware Vrugte Groente Vleis Rekenaarpapier Skryfbehoeftes Rekenaar-ink Toiletware Klere HUIS VAN HEERDE Ons omgee maak ’n verskil aan môre